olifant

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spring na: navigasie, soek
'n Olifant


Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  olifant     olifante    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  olifantjie     olifantjies  

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA: [ˈuə̯lifɑnt, ˈulifɑnt], meervoud: [ˈuə̯lifɑntə, ˈulifɑntə]

Write.svg Met Arabiese letters

اُوَلِیفَنْتْ , meervoud: اُوَلِیفَنْتِی

Nuvola apps ksig.png Spelling tot 1909

ólifant, meervoud: ólifante

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

(soogdiere) Groot, plantetende soogdier van Afrika (Loxodonta africana) en Asië (Elephas maximus) met 'n slurp en lang slagtande.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    olifant

Noia 64 apps xeyes.png Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor olifant.


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord olifant olifanten 
Verouderde vorme
Genitief olifants olifanten  
Datief olifant olifanten

Manlik

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA:
Nederlands: [ˈoːlifɑnt, ˈoʊ̯lifɑnt], meervoud: [ˈoːlifɑntə(n), ˈoʊ̯lifɑntə(n)]
Belgies: [ˈoə̯liˑfɑnt], meervoud: [ˈoə̯liˑfɑntə(n)]

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Olifant