Ysland
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Pleknaam
| Enkelvoud | ||
|---|---|---|
| Ysland | ||
Uitspraak:
- IPA: [ˈəɪ̯slɑnt]
Met Arabiese letters:
- اَیْسْ لَنْدْ
Spelling tot 1909:
- Yslant, Ysland
Betekenisse:
- 'n Naam van 'n Europese eilandstaat tussen Groenland en die vasteland van Europa.
Vertalings
|
|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Ysland