skaap
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| skaap | skape |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| skapie | skapies |
- سْكَاپْ , meervoud: سْكَاپِی
- skaap, meervoud: skápe, ská-pe, ska-pe
- Die liggaam van die skaap is met miljoene fyn wolvesels bedek wat as die vag bekend staan.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor skaap.