lam
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lam | lamme, lammers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| lammertjie, lammetjie | lammertjies, lammetjies |
- لَمْ , meervoud: لَمِرْسْ
- Lam, skaap en vark is die algemeenste bron van tjops.
- «Soos 'n lam ter slagting gelei.»
- Sonder verset jou ondergang tegemoetgaan.
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | lam |
| Verlede Tyd | ek | het gelam |
- Lammers kry.
- Die skape is besig om te lam.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | lam | lam | lams |
| Gesubstantiveer | |||
| Enkelvoud | Meervoud | ||
| lamme | lammes | ||
| Intensiewe vorm | |||
| boeglam, doodlam | |||
- Wat nie meer in staat is om te beweeg nie.
- Sy arm was lam.
- Hy het 'n lam arm.
- Dit is iets lams.
- Die lamme sal spring soos 'n takbok.
- Die lammes en die blindes genees Hy.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | lam o | lammet | lam | lamma; (tot 1938:) lammene |
| Genitief | lams | lammets | lams | lammas; (tot 1938:) lammenes |
| Enkelvoud | Meervoud | |||
|---|---|---|---|---|
| Naamval | Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald |
| Nominatief | lam o | lammet | lam | lammene |
| Genitief | lams | lammets | lams | lammenes |
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | lam o | lammeren |
| Verkleinwoord | lammetje | lammetjes |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | lams | lammeren |
| Datief | lam, lamme | lammeren |
- Hulp:IPA: [lɑm]
-
(lêer)
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | ||
| Onverboë | lam | |
| Verboë | lamme | |
| Partitief | lams | |
- Lam; nie meer in staat om te beweeg nie.
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | lam o | lammet | lam | lamma; (tot 1938:) lammi |
| Genitief | lams | lammets | lams | lammas; (tot 1938:) lammis |
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 3
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Dierkunde in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Byvoeglike naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Boekmaal
- Woorde in Deens
- Woorde in Nederlands van lengte 3
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Byvoeglike naamwoorde in Nederlands
- Woorde in Nieu-Noors