Suid-Aserbeidjans
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Suid-Aserbeidjans | Suid-Aserbeidjanse |
Uitspraak
- IPA: [ˈsœʏ̯tɑsərbəɪ̯ʤɑns], attributief: [ˈsœʏ̯tɑsərbəɪ̯ʤɑnsə]
Met Arabiese letters
- سَُیْدْ آسِرْبَیْجَنْسْ , attributief: سَُیْدْ آسِرْبَیْجَنْسِی
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Van, betreffende die Noord-Aserbeidjanners; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan die Republiek Aserbeidjan.
Vertalings
Vertalings: Suid-Aserbeidjans | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Suid-Aserbeidjans | — |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (taal) 'n Ogoesiese taal taal met ongeveer 24,3 miljoen sprekers en een van die twee Aserbeidjanse taalvariante.
Sinonieme
Taalkodes
- ISO 639-1: az
- ISO 639-2: aze
- ISO/DIS 639-3: azb
- SIL: AZB