eerste naamval
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| eerste naamval | eerste naamvalle |
- اَِیرْسْتِی نَامْ فَلْ , meervoud: اَِیرْسْتِی نَامْ فَلِی
- eerste naamfal; meervoud: eerste naamfalle
- Dié vorm van 'n woord in flekterende tale waardeur die onderwerp, naamwoordelike deel van 'n gesegde of die aangesprokene persoon aangedui word.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | eerste naamval | eerste naamvallen |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | eersten naamvals | eerster naamvallen |
| Datief | eerste naamval | eersten naamvallen |
- IPA:
- Nederlands: [ˈeːrstə ˈnaːmv̊ɑɫ, ˈeɪ̯rstə ˈnaːmv̊ɑɫ], meervoud: [ˈeːrstə ˈnaːmv̊ɑlə(n), ˈeɪ̯rstə ˈnaːmv̊ɑlə(n)]
- Belgies: [ˈeːʀstə ˈnaːmv̊ɑɫ], meervoud: [ˈeːʀstə ˈnaːmv̊ɑlə(n)]