vrou
Voorkoms

Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vrou | vroue, vrouens |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
vroutjie | vroutjies |
- vrou
- فْرَوْ , meervoud: فْرَوِّنْسْ , فْرَوِّی
- frou, meervoud: frou-ë, frou-ëñs
- Volwasse vroulike persoon.
- Getroude, vroulike persoon.
- Die derde hoogste speelkaart.
- 1, 2. man
- Vrouagtig, vrouagtigheid, vrouarbeid, vroubeeld, vroubors, vroudag, vroudrag, vroueaard, vrouearts, vrouebeul, vrouebeweging, vroueblad, vrouebond, vrouedele, vrouedokter, vrouedrag, vrouegek, vrouegeselskap, vrouehaar, vrouehaarboom, vrouehaarvaring, vrouehaat, vrouehand, vrouehande, vrouehare, vrouehater, vrouehuis, vrouehulpvereniging, vrouejagter, vrouejoernaliste, vrouekamp, vrouekampioen, vroueklere, vroueklooster, vrouekwartiere, Vrouelandbou-unie, vrouelandbouvoorligter, vroueleërkollege, vroueleier, vroueliga, vroueliggaam, vrouelogika, vrouemaaltyd, Vrouemonument, vrouensklere, vroueparty, vroueraad, vroueredaktrise, vroueregering, vroueregte, vrouereservis, vrouereserviste, vrouerol, vroueroof, vrouerower, vrouesaal, vrouesiekte, vroueskenders, vroueskrywers, vroueslaner, vrouespelers, vrouespioen, vrouespioene, vrouestemme, vrouestemreg, vrouetennis, vrouetent, vrouetoilette, vrouetydskrif, vrouetydskrifte, vroueunie, vroueunies, vrouevereniging, vroueverkragter, vroueverkragting, vroufiguur, vroukleding, vrouklere, vroukoor, vroulief, vrouliefde, vroulik, vroulike, vrouliker, vroulikheid, vroulikste, vroulis, vrouloosheid, vroumens, vroumense, vrounaam, vrouparty, vroupartytjie, vrouportret, vrourok, vrousiek, vrouskender, vrouskoen, vrouskoot, vrouspersoon, vroustem, vrouverblyf, vrouvoet, vrouvriend, vrouwees, vrouwerk
- «Jakkals trou met wolf se vrou.»
- As dit terselfdetyd reën en sonskyn.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vrou.