huis
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| huis | huise |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| huisie | huisies |
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- هَُیْسْ , meervoud: هَُیْسِی
Betekenisse:
- Gebou om in te woon.
- Familiekring, huisgesin.
- Vorstelike geslag.
- Omhulsel, koker.
Vertalings
Afrikaans (af)
Selfstandige werkwoord
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | huis |
| Verlede Tyd | ek | het gehuis |
| Verdere vervoegings: huis (vervoeging) | ||
Onoorganklik
Uitspraak:
- IPA: teenwoordige tyd: [ɦœʏ̯s]; verlede tyd: [χəˈɦœʏ̯s]
Met Arabiese letters:
- onbepaalde wys: هُیْسْ ; verlede deelwoord: خِهُیْسْ
Betekenisse:
- Aanwesig wees, jou verblyf hê, woon.
Vertalings
Nederlands (nl)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | huis | huizen |
| Genitief (verouder) |
huis' | huizen |
| huis, huize |
huizen | |
| Akkusatief (verouder) |
huis | huizen |
| Verkleinwoord |
Onsydig
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [hœʏ̯s], meervoud: [ˈhœʏ̯zə(n)]
- Belgies: [(h)œə̯s], meervoud: [ˈ(h)œə̯zə(n)]