Viccionari
Katalaans (ca)
Enkelvoud | Meervoud | ||
---|---|---|---|
(sonder lidwoord) | (met lidwoord) | (sonder lidwoord) | (met lidwoord) |
Viccionari | el Viccionari | Viccionaris | els Viccionaris |
Selfstandige naamwoord
Manlik
Uitspraak
Betekenisse
- 'n Gemeenskapsprojek om in elke taal 'n vrye en volledige woordeboek daar te stel.
Afleiding
- Van "Vic" (< Hawaïaans "wiki" gou) en "cionari" (< Katalaans "diccionari" woordeboek).