hert
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hert | herte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| {{{verkleinwoord}}} | {{{verkleinwoord meervoud}}} |
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- هَِرْتْ , meervoud: هَِرْتِى
Betekenisse:
- Algemene naam vir verskillende wildsbokke met getakte horings (Cervinae), aangetreff in die Noordelike Halfrond.
Sinonieme:
Vertalings
Nederlands (nl)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | hert | herten |
| Genitief (verouder) |
herts | herten |
| Datief (verouder) |
hert | herten |
| Akkusatief (verouder) |
hert | herten |
| Verkleinwoord |
Manlik
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [hɛrt], meervoud: [ˈhɛrtə(n)]
- Belgies: [(h)ɛʀt], meervoud: [ˈ(h)ɛʀtə(n)]