persoon
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| persoon | persone |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| {{{verkleinwoord}}} | {{{verkleinwoord meervoud}}} |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- پِرْسُوَنْ , meervoud: پِرْسُوَنِی
Spelling tot 1909:
- persoon, meervoud: persóne
Betekenisse:
- Lewende menslike wese, indiwidu.
- Iemand se liggaam.
- Speler in 'n toneelstuk, personasie.
- (Taalk.:) Elk van de drie klasse van persoonlike voornaamwoorde.
Vertalings
Nederlands (nl)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | persoon | personen |
| Genitief (verouder) |
persoons | personen |
| Datief (verouder) |
persoon | personen |
| Akkusatief (verouder) |
persoon | personen |
| Verkleinwoord |
Selfstandige naamwoord
Manlik
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [pɛrˈsoːn, pɛrˈsoʊ̯n], meervoud: [pɛrˈsoːnə(n), pɛrˈsoʊ̯nə(n)]
- Belgies: [pɛʀˈsoə̯n], meervoud: [pɛʀˈsoə̯nə(n)]