broer
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| broer | broers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| broertjie | broertjies |
- Hulp:IPA: [bruːr]
- بْرُورْ , meervoud: بْرُورْسْ
- (familie) Manlike kind van dieselfde ouers.
- 'n Hegte vriend.
- Andreas het sy broer Simon Petrus na Jesus gelei.
- Hulle was soos broers vir mekaar gewees.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor broer.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | broer m | broers |
| Verkleinwoord | broertje, (Vlaams:) broerke | broertjes, (Vlaams:) broerkes |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | broers | broers |
| Datief | broer | broers |
- IPA:
- Nederlands: [bruːr], meervoud: [bruːrs]
- Belgies: [bʀuːʀ], meervoud: [bʀuːʀs]