meester

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spring na: navigasie, soek

Afrikaans (af)

Open book 01.png Selfstandige naamwoord


Enkelvoud Meervoud
  meester     meesters  
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
       



Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: [ˈmiə̯stər], meervoud: [ˈmiə̯stərs]


Write.svg Met Arabiese letters:

مَِیسْتِرْ , meervoud: مَِیسْتِرْسْ


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

  1. Onderwyser
  2. Eienaar, baas, bestuurder
  3. Akademiese graad van magister
  4. Groot kunstenaar, geleerde, iemand wat in iets uitblink


Nuvola apps noatun.png Sinonieme:

1. skoolmeester, onderwyser
3. magister


Gnome-globe.svg Vertalings



Nederlands (nl)

Open book 01.png Selfstandige naamwoord


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord   meester     meesters  
Verkleinwoord      
Verouderde vorme
Genitief   meesters     meesters  
Datief   meester     meesters  


Manlik


Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA:
Nederlands: [ˈmeːstər, ˈmeɪ̯stər], meervoud: [ˈmeːstərs, ˈmeɪ̯stərs]
Belgies: [ˈmeːstəʀ], meervoud: [ˈmeːstəʀs]


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

  1. Meester, skoolmeester, onderwyser
  2. Meester, eienaar, baas, bestuurder
  3. Meester, groot kunstenaar, geleerde, iemand wat in iets uitblink


Nuvola apps noatun.png Sinonieme:

1. leraar, (laerskoolonderwyser:) onderwijzer