Wikiwoordeboek
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Wikiwoordeboek | Wikiwoordeboeke |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- ڤِیكِي ڤُوَرْدِی بُوكْ , meervoud: ڤِیكِي ڤُوَرْدِی بُوكِی
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Gemeenskapsprojek om 'n vrye en volledige woordeboek in elke taal daar te stel.
Afleiding
- Van Hawaïaans "wiki" gou en Afrikaans "woordeboek".