Arabiese skrif
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Arabiese skrif |
Uitspraak
- IPA: [ɑˈrɑːbisə skrəf]
Met Arabiese letters
- عَرابِیسِی سْكْرِفْ
Spelling tot 1909
- Arábise skrif
Selfstandige naamwoordgroep
Betekenisse
- 'n Skrifsisteem wat afgelei is van die Nabatese skrif uit die 4. eeu nC.