kruistog
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kruistog | kruistogte |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- كْرُیْسْتَُوخْ , meervoud: كْرُیْسْتَُوخْتِی
Betekenisse:
- Enigeen van 'n aantal gewapende leërtogte in die Middeleeue deur Christene teen andersgelowiges.
Sinonieme:
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kruistog