grootvader
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| grootvader | grootvaders |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| {{{verkleinwoord}}} | {{{verkleinwoord meervoud}}} |
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- خْرُوَتْ فَادِرْ , meervoud: خْرُوَتْ فَادِرْسْ
Spelling tot 1909:
- grootfáder, meervoud: grootfáders
Betekenisse:
- Die vader van iemand se vader of moeder.
Sinonieme:
- (Informeel:) oupa
Vertalings
Nederlands (nl)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | grootvader | grootvaders |
| Genitief (verouder) |
grootvaders | grootvaders |
| Datief (verouder) |
grootvader | grootvaders |
| Akkusatief (verouder) |
grootvader | grootvaders |
| Verkleinwoord | grootvadertje, (Vlaams:) grootvaderke |
grootvadertjes, (Vlaams:) grootvaderkes |
Manlik
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [ˈɣ̊roːtˌfaːdər, ˈɣ̊roʊ̯tˌfaːdər], meervoud: [ˈɣ̊roːtˌfaːdərs, ˈɣ̊roʊ̯tˌfaːdərs]
- Belgies: [ˈʝʀoə̯tˌfaːdəʀ], meervoud: [ˈʝʀoə̯tˌfaːdəʀs]
Betekenisse:
Sinonieme:
- (Informeel:) opa