renoster
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| renoster | renosters |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| renostertjie | renostertjies |
- Hulp:IPA: [rəˈnostər]
-
(lêer)
- رِنَُوسْتِرْ , meervoud: رِنَُوسْتِرْسْ
- (soogdiere) Enigeen van groot, woeste, viervoetige diere met 'n langerige en 'n kort horing op die neus(familie Rhinocerotidae). Die swartrenoster en witrenoster behoort tot hierdie familie.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor renoster.