more
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| more |
Bywoord
Uitspraak:
- IPA: [ˈmuə̯rə]
Met Arabiese letters:
- مُوَرِى
Spelling tot 1909:
- móre, mó-re
Betekenisse:
- Die volgende dag.
- Eerskomende dag.
Wisselvorme:
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| more | mores |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| {{{verkleinwoord}}} | {{{verkleinwoord meervoud}}} |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- مُوَرِى , meervoud: مُوَرِسْ
Spelling tot 1909:
- móre, mó-re; meervoud: móres, mó-res
Betekenisse:
- Tyd tussen die nag en die volle dag of tussen dagbreek en twaalfuur.