vuur
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vuur | vure |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vuurtjie | vuurtjies |
- IPA: [fɨːr], meervoud: [ˈfɨːrə]
- IPA: teenwoordige tyd: [fɨːr]; verlede tyd: [χəˈfɨːr]
- فُیرْ , meervoud: فُیرِی
- teenwoordige tyd: فُیرْ ; verlede tyd: خِفُیرْ
- fuur; meervoud: fure
- teenwoordige tyd: fuur; verlede tyd: gefuur
- Vlam, hitte en lig as gevolg van branding.
- «Sit nie langs dieselfde vuur nie.»
- Stem nie saam met iemand nie.
- «Langs een vuur sit.»
- Van dieselfde opinie wees.
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | vuur |
| Verlede Tyd | ek | het gevuur |
| Verdere vervoegings: vuur (vervoeging) | ||
- Skiet met 'n vuurwapen.
| Vertalings: vuur | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vuur.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | vuur o | vuren |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | vuurs | vuren |
| Datief | vuur, vure | vuren |
- IPA:
- Nederlands: [v̊yːr], meervoud: [ˈv̊yːrə(n)]
- Belgies: [v̊yːʀ], meervoud: [ˈv̊yːʀə(n)]