woordeboek
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| woordeboek | woordeboeke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- ڤُوَرْدِی بُوكْ ; meervoud: ڤُوَرْدِی بُوكِی
Betekenisse:
- Naslaanwerk waarin die woordeskat van 'n taal in alfabetiese volgorde verklaar of vertaal is.