bal
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bal | balle |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- بَلْ , meervoud: بَلِی
Betekenisse:
- Ronde voorwerp gebruik by verskeie spele.
- Ronde voorwerp.
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bal | balle, bals |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- بَلْ , meervoud: بَلْسْ , بَلِی
Betekenisse:
- Groot of deftige dansparty.
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bal | ballas, balle |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- بَلْ , meervoud: بَلِی , بَلَسْ
Betekenisse:
- Een van die testikels, kliere wat manlike saad voortbring.
Sinonieme:
Vertalings
Afrikaans (af)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | bal |
| Verlede Tyd | ek | het gebal |
| Verdere vervoegings: bal (vervoeging) | ||
Selfstandige werkwoord
Oorganklik
Uitspraak:
- IPA: teenwoordige tyd: [bɑɫ]; verlede tyd: [χəbɑɫ]
Met Arabiese letters:
- teenwoordige tyd: بَلْ ; verlede tyd: خِبَلْ
Betekenisse:
- Tot 'n bal saamdruk
- Vuis maak.
Vertalings
Deens (da)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | bal | ballet | baller | ballerne |
| Genitief | bals | ballets | ballers | ballernes |
Selfstandige naamwoord
Onsydig
Uitspraak:
Betekenisse:
- Bal, groot of deftige dansparty.
Frans (fr)
| Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|
| (sonder lidwoord) | (met lidwoord) | (sonder lidwoord) | (met lidwoord) |
| bal | le bal | bals | les bals |
Selfstandige naamwoord
Manlik
Uitspraak:
Betekenisse:
- Bal, groot of deftige dansparty.
Nederlands (nl)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | bal | ballen |
| Genitief (verouder) |
bals | ballen |
| Datief (verouder) |
bal | ballen |
| Akkusatief (verouder) |
bal | ballen |
| Verkleinwoord | balletje | balletjes |
Selfstandige naamwoord
Manlik
Uitspraak:
Betekenisse:
- Bal, ronde voorwerp gebruik by verskeie spele.
- Bal, ronde voorwerp.
- Bal, een van die testikels, kliere wat manlike saad voortbring.
Sinonieme:
Betekenisse:
- Bal, groot of deftige dansparty.
Nederlands (nl)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | bal | bals |
| Genitief (verouder) |
bals | bals |
| Datief (verouder) |
bal | bals |
| Akkusatief (verouder) |
bal | bals |
| Verkleinwoord |
Selfstandige naamwoord
Onsydig
Uitspraak:
Betekenisse:
- Bal, groot of deftige dansparty.
Sweeds (sv)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | bal | balen | baler | balerna |
| Genitief | bals | balens | balers | balernas |
Selfstandige naamwoord
Gemeenslagtig
Uitspraak:
Betekenisse:
- Bal, groot of deftige dansparty.