swawel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  swawel     —  

Woordafbreking

swa•wel

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Chemiese element in die periodieke tabel met simbool S en atoomgetal 16.

    Voorbeeldsinne

Swawel kom wyd verspreid voor en is 'n smaaklose, reuklose, multivalente nie-metaal.

    Sinonieme

swael

    Vertalings

  Vertalings:    swawel
Engels: sulphure(en)
Nederlands: zwavel(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor swawel.