Gaan na inhoud

rutenium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  rutenium     —  
   
(lêer)
ru•te•ni•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ru en atoomgetal 44.
Rutenium is 'n seldsame oorgangsmetaal in die platinumgroep en word aangetref in platinumertse en word gebruik as 'n katalisator in sommige platinumlegerings.

    Vertalings

  Vertalings:    rutenium
Engels: ruthenium(en)
Esperanto: rutenio(eo)
Nederlands: ruthenium(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rutenium.