sirkonium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  sirkonium     —  

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

sir•ko•ni•um

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Zr en atoomgetal 40.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Sirkonium is 'n sterk, glansende grys oorgangsmetaal wat ooreenkomste toon met titaan.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    sirkonium
Engels: zirconium(en)
Nederlands: zirkonium(nl)

Noia 64 apps xeyes.png Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sirkonium.