Gaan na inhoud

holmium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  holmium     —  
Van die Latynse Holmia (Stockholm), die woonplek van "Per Teodor Cleve", ontdekker van die element.
hol•mi•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ho en atoomgetal 67.
Holmium is 'n sagte, glansende silwerwit metaal wat in droë lug stabiel is.

    Vertalings

  Vertalings:    holmium
Engels: holmium(en)
Esperanto: holmio(eo)
Nederlands: holmium(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor holmium.