Gaan na inhoud

disprosium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  disprosium     —  
   
(lêer)
Van die Griekse dysprositos , wat "moeilik om te vang" beteken.
dis•pro•si•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Dy en atoomgetal 66.
Disprosium is 'n glansende silwerwit metaal wat in die lug taamlik stabiel is, maar selfs in verdunde sure maklik oplos en waterstof vrystel.

    Vertalings

  Vertalings:    disprosium
Engels: dysprosium(en)
Esperanto: disprozio(eo)
Nederlands: dysprosium(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor disprosium.