litium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  litium     —  

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

li•ti•um

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Li en atoomgetal 3.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Litium in sy suiwer vorm is 'n silwerwit metaal, wat vinnig sy glans verloor en oksideer in lug en water.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    litium
Engels: lithium(en)
Nederlands: lithium(nl)

Noia 64 apps xeyes.png Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor litium.