Gaan na inhoud

neodimium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  neodimium     —  
Afkomstig van didymos (tweeling) met die voorvoegsel neo-
neo•di•mi•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Nd en atoomgetal 60.
Neodimium is 'n glansende silwergeel metaal wat taamlik reaktief is.

    Vertalings

  Vertalings:    neodimium
Engels: neodymium(en)
Esperanto: neodimo(eo)
Nederlands: neodymium(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor neodimium.