Gaan na inhoud

molibdeen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  molibdeen     —  
   
(lêer)
mo•lib•deen
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Mo en atoomgetal 42.
Molibdeen het die derde hoogste smeltpunt van enige element en word om hierdie rede dikwels gebruik in hoë-sterkte legerings.
molibdeniet

    Vertalings

  Vertalings:    molibdeen
Engels: molybdenum(en)
Esperanto: molibdeno(eo)
Nederlands: molybdeen(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor molibdeen.