Gaan na inhoud

chloor

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  chloor     —  
   
(lêer)
chloor
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Cl en atoomgetal 17.
Chloor is 'n groenerige geel gas en is twee keer swaarder as lug, dit het 'n intense onwelriekende verstikkende reuk en is uiters giftig.
chloorkalk, chloreer

    Vertalings

  Vertalings:    chloor
Engels: chlorine(en)
Esperanto: kloro(eo)
Nederlands: chloor(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor chloor.