tulium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  tulium     —  

Etimologie

Romeinse naam wat na 'n mitiese land in die verre noorde verwys, vermoedelik "Skandinawië".

Woordafbreking

tu•li•um

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Tm en atoomgetal 69.

    Voorbeeldsinne

Tulium is 'n glansende silwergrys metaal wat sag en pletbaar is.

    Vertalings

  Vertalings:    tulium
Engels: thulium(en)
Nederlands: thulium(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor tulium.