Gaan na inhoud

arseen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  arseen    
   
(lêer)
ar•seen
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool As en atoomgetal 33.
Arseen is berug as 'n uiters giftige metaalagtige element met vele allotroopvorme; geel, swart en grys is van die kleure wat dit kan hê.

    Vertalings

  Vertalings:    arseen
Engels: arsenic(en)
Esperanto: arseno(eo)
Nederlands: arseen(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor arseen.