Gaan na inhoud

tin

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  tin     —  
   
(lêer)
tin
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Sn en atoomgetal 50.
Tin is 'n silwerkleurige, smeebare, swak metaal wat nie geredelik in lug oksideer nie en goeie weerstand teen korrosie bied.

    Vertalings

  Vertalings:    tin
Engels: tin(en)
Esperanto: stano(eo)
Nederlands: tin(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor tin.