frankium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  frankium     —  

Uitspraak

   
(lêer)

Etimologie

Vernoem na Frankryk, die land waar die element ontdek is.

Woordafbreking

fran•ki•um

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Fr en atoomgetal 87.

    Voorbeeldsinne

Frankium is is die tweede skaarsste element wat natuurlik voorkom (naas astaat) en ’n hoogs radioaktiewe metaal wat in astaat, radium en radon verval.

    Vertalings

  Vertalings:    frankium
Engels: francium(en)
Nederlands: francium(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor frankium.