Gaan na inhoud

tantaal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  tantaal     —  
tan•taal
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ta en atoomgetal 73.
Tantaal is genoem ná Tantalos, die heerser van die stad "Tantalis" in die Griekse mitologie.

    Vertalings

  Vertalings:    tantaal
Engels: tantalium(en)
Esperanto: tantalo(eo)
Nederlands: tantaal(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor tantaal.