Gaan na inhoud

prometium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  prometium     —  
   
(lêer)
Die naam is afgelei van die Griekse god Prometheus.
pro•me•tium
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Pm en atoomgetal 61.
Prometium is 'n chemiese element wat tot die lantaniede behoort.

    Vertalings

  Vertalings:    prometium
Engels: promethium(en)
Esperanto: prometio(eo)
Nederlands: promethium(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor prometium.