Gaan na inhoud

praseodimium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  praseodimium    
Van Latyn, praseodymium.
pra•se•o•di•mi•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Pr en atoomgetal 59.
Praseodymium is 'n sagte, silwerwit, pletbare en smeebare metaal in die lantaniede-groep.

    Vertalings

  Vertalings:    praseodimium
Engels: praseodymium(en)
Esperanto: prazeodimo(eo)
Nederlands: praseodymium(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor praseodimium.