Gaan na inhoud

hoofgroepmetaal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  hoofgroepmetaal     hoofgroepmetale  
Samestelling van hoofgroep en metaal.
hoof•groep•me•taal
(chemie) Een van 'n reeks chemiese elemente op die periodiek tabel.
Die swaarder elemente van die boorgroep, koolstofgroep en die stikstofgroep word die hoofgroepmetale genoem om hulle te onderskei van die oorgangsmetale, die lantaniede en die aktiniede.
metaal

    Hiponieme

aluminium, gallium, indium, tin, tallium, lood, bismut, polonium

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: poor metal(en)
Nederlands: hoofdgroepmetaal(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor hoofgroepmetaal.