titaan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  titaan     —  

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

ti•taan

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ti en atoomgetal 22.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Titaan is 'n sterk, ligte, blink, korrosiebestande oorgangsmetaal en het 'n silwerige metaalkleur.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    titaan
Engels: titanium(en)
Nederlands: titanium(nl)

Noia 64 apps xeyes.png Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor titaan.