mendelevium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  mendelevium     —  

Etimologie

Genoem na die Russiese wetenskaplike Dmitri Mendelejev met die agtervoegsel -ium.

Woordafbreking

men•de•le•vi•um

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Md en atoomgetal 101.

    Voorbeeldsinne

Mendelevium is ’n metaalagtige, radioaktiewe transuraan in die aktiniedreeks.

    Vertalings

  Vertalings:    mendelevium
Engels: mendelevium(en)
Nederlands: mendelevium(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor mendelevium.