fermium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spring na: navigasie, soek

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  fermium     —  

History template (SVG version).svg Etimologie

Genoem na die Italiaanse kernfisikus "Enrico Fermi".

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

fer•mi•um

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Fm en atoomgetal 100.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Fermium is in 1952 in die neerslag van die eerste waterstofbomontploffing ontdek.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    fermium
Engels: fermium(en)
Nederlands: fermium(nl)

Noia 64 apps xeyes.png Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor fermium.