sesium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  sesium     —  

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

se•si•um

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Cs en atoomgetal 55.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Sesium is 'n sagte, silwergoud alkalimetaal met 'n smeltpunt van 28 °C wat dit een van slegs vyf metale maak wat 'n vloeistof by of naby aan kamertemperatuur is.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    sesium
Engels: caesium(en)
Nederlands: cesium(nl)

Noia 64 apps xeyes.png Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sesium.