kalsium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spring na: navigasie, soek

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kalsium     —  

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

kal•si•um

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ca en atoomgetal 20.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Kalsium is 'n sagte grys aardalkalimetaal wat as reduseermiddel gebruik word in die onttrekking van torium, sirkonium en uraan.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    kalsium
Engels: calcium(en)
Nederlands: calcium(nl)

Noia 64 apps xeyes.png Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kalsium.