Gaan na inhoud

lawrencium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  lawrencium     —  
Genoem na Ernest O. Lawrence, uitvinder van die siklotron.
law•ren•ci•um
(chemie) 'n Radioaktiewe sintetiese element in die periodieke tabel met die simbool Lr en atoomgetal 103.
Lawrensium word uit kalifornium gesintetiseer en het geen bekende gebruike nie.

    Vertalings

  Vertalings:    lawrencium
Engels: lawrencium(en)
Esperanto: laŭrencio(eo)
Nederlands: lawrencium(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor lawrencium.