Gaan na inhoud

metalloïed

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Metalloïede is pers
Enkelvoud Meervoud
  metalloïed    metalloïede  
Afgelei van metaal met die agtervoegsel -oïed.
me•tal•loïed, metallo•ied
(chemie) 'n Chemiese element wat eienskappe tussen dié van metale en niemetale het, of ’n mengsel van albei.
'n Tipiese metalloïed het ’n metaalagtige voorkoms, maar is bros en net redelike geleiers van elektrisiteit.

    Hiponieme

Boor, silikon, germanium, arseen, antimoon, telluur. Soms:koolstof, seleen, polonium, astaat
Metalloïde

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: metalloid(en)
Nederlands: metalloïde(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor metalloïed.