Gaan na inhoud

neon

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  neon     —  
   
(lêer)
ne•on
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ne en atoomgetal 10.
Neon is 'n kleurlose, byna inerte edelgas en straal 'n kenmerkende rooi gloed uit wanneer dit in neonlampe gebruik word.

    Vertalings

  Vertalings:    neon
Engels: neon(en)
Esperanto: neono(eo)
Nederlands: neon(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor neon.