Gaan na inhoud

germanium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  germanium     —  
   
(lêer)
ger•ma•ni•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ge en atoomgetal 32.
Germanium is 'n glansende, harde silwerwit metaalagtige element met chemiese eienskappe soortgelyk aan tin.

    Vertalings

  Vertalings:    germanium
Engels: germanium(en)
Esperanto: germaniumo(eo)
Nederlands: germanium(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor germanium.