amerikium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spring na: navigasie, soek

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  amerikium     —  

History template (SVG version).svg Etimologie

Die element is na die Amerikas genoem, na aanleiding van die vernoeming van europium na Europa.

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

ame•ri•ki•um

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

'n Sintetiese element in die periodieke tabel met die simbool Am en atoomgetal 95.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Suiwer amerikium het 'n wit en silwerige glinstering, teen kamertemperatuur verdof dit stadig in droë lug.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    amerikium
Engels: americium(en)
Nederlands: americium(nl)

Noia 64 apps xeyes.png Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor amerikium.