torium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  torium     —  

History template (SVG version).svg Etimologie

Genoem na die Noorse god van oorlog, "Thor".

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

to•ri•um

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Th en atoomgetal 90.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Torium is 'n sterk elektropositiewe element en dit maak dit moeilik om die metaal te vervaardig.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    torium
Engels: thorium(en)
Nederlands: torium(nl)

Noia 64 apps xeyes.png Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor torium.